<?xml version="1.0" ?>
<!DOCTYPE translationbundle>
<translationbundle lang="af">
<translation id="1035560095760914532">Plaas Chrome in die onderste area om enige tyd toegang daartoe te kry</translation>
<translation id="1076643793026027628">Chrome maak outomaties YouTube Incognito-skakels in Incognito oop.</translation>
<translation id="1081114897601629648">Die volgende wagwoorde is nie na Google Wagwoordbestuurder toe ingevoer nie, omdat hulle nie aan die vereistes voldoen nie.</translation>
<translation id="1086486568852410168">Soek met Google Lens</translation>
<translation id="1088490543924960890">Begin om toegangsleutels te stoor met Google Wagwoordbestuurder</translation>
<translation id="1143896152279775643">Jou wagwoord sal vir <ph name="EMAIL" /> in Google Wagwoordbestuurder gestoor word.</translation>
<translation id="1146503048444965320">Maak nuwe oortjie in Chrome oop</translation>
<translation id="1158134713295836892">Gemini in Chrome</translation>
<translation id="1166460004393506534">Vee blaaierdata in Chrome uit</translation>
<translation id="1179527450541388808">Kry vinniger toegang tot Chrome van jou iPad se tuisskermdok af.</translation>
<translation id="1180362651362502943">Hou aan om die Chrome-data in jou Google-rekening te gebruik.</translation>
<translation id="1200396280085622191">Gebruik Chrome enige tyd wanneer jy op skakels in boodskappe en ander apps tik.</translation>
<translation id="1229222343402087523">Soek ${searchPhrase} in Chrome</translation>
<translation id="1237769345474105984">Vanaf Chrome</translation>
<translation id="124228879633599436">Jou Chrome is verouderd. Dateer dit op om veilig te bly.</translation>
<translation id="1258531953614971819">Chrome-wenk: Skuif Chrome na jou tuisskerm</translation>
<translation id="1333577334443425318">Maak Chrome jou verstek om op te hou om skakels van ander apps af te kopieer.</translation>
<translation id="1333745675627230582">Speel Chrome Dino-speletjie</translation>
<translation id="1343830902827845050">Meld aan by Chrome</translation>
<translation id="1352919863522755794">Google Wagwoordbestuurder kon nie jou wagwoorde nagaan nie. Probeer jou internetverbinding nagaan.</translation>
<translation id="1394995526009609883">Jy kan enige tyd jou keuses in Chrome-instellings opdateer.</translation>
<translation id="1407843355326180937">Meld by hierdie werf en Chrome aan om jou boekmerke en meer op al jou toestelle te kry.</translation>
<translation id="1462727070346936664">Meld aan om Chrome ten beste te benut.</translation>
<translation id="1493827051843127077">Stel Chrome as verstek om jou oortjies, wagwoorde en betaalinligting op al jou toestelle te sinkroniseer</translation>
<translation id="1504372625950710826">Chrome kon nie vir opdaterings kyk nie. Probeer jou internetverbinding nagaan.</translation>
<translation id="1516692594929310090">Maak die Chrome-oortjierooster oop.</translation>
<translation id="1526327845902180576">Wanneer dit aan is:
<ph name="BEGIN_INDENT" />  • Help dit om Chrome beter te maak vir mense wat dit gebruik soos wat jy dit gebruik.<ph name="END_INDENT" />

Dinge om in ag te neem:
<ph name="BEGIN_INDENT" />  • Inligting oor jou gebruik van Chrome word na Google toe gestuur, maar dit word nie met jou verbind nie.

  • As Chrome omval, kan besonderhede oor die omval sekere persoonlike inligting insluit.

   • As jy jou geskiedenis met jou Google-rekening sinkroniseer, kan maatstawwe ook inligting insluit oor URL’e wat jy besoek.<ph name="END_INDENT" /></translation>
<translation id="1554731936187952550">Jy het Chrome se sterkste sekuriteit teen skadelike webwerwe</translation>
<translation id="155816064895200734">Stel Chrome as verstekblaaier</translation>
<translation id="1580570086594302477">Maak ’n nuwe Chrome Incognito-oortjie oop.</translation>
<translation id="1605168141396675642">Vermy die gesukkel van kopiëring. Maak skakels direk in Chrome oop.</translation>
<translation id="1646463005043273333">Maak die Chrome-instelling oop om Chrome as verstekblaaier te stel.</translation>
<translation id="1670609221633730681">Chrome-wenk: Kies jou adresbalkposisie</translation>
<translation id="1683863426423719967">Skakel kennisgewings in jou iOS-instellings aan om oortjie-onthounotas van Chrome af te ontvang.</translation>
<translation id="1759842336958782510">Chrome</translation>
<translation id="1784567647421309104">Stoor jou wagwoorde in Chrome</translation>
<translation id="1790080846677398234">Voeg die ingevoerde URL’s by jou boekmerke in Chrome.</translation>
<translation id="1799920918471566157">Chrome-wenke</translation>
<translation id="1830634592642484976">Hierdie adres is tans in Chrome gestoor. Stoor dit in jou Google-rekening, <ph name="USER_EMAIL" />, om dit in alle Google-produkte te gebruik.</translation>
<translation id="1891812034154776216">Versteek oop Incognito-oortjies wanneer jy Chrome verlaat</translation>
<translation id="1894434821386148799">Jy kan Chrome-instellings en meer hier kry</translation>
<translation id="1917964099031477364">Hierdie rekening en enige ongstoorde data sal uit Chrome en ander Google-programme op hierdie toestel verwyder word.</translation>
<translation id="1919130412786645364">Laat Chrome-aanmelding toe</translation>
<translation id="1965935827552890526">Voltooi wat jy besig was om in jou ander oop Chrome-venster te doen.</translation>
<translation id="1966638102563776885">Chrome-wenk: Kry jou wagwoorde in enige app</translation>
<translation id="1973910962341002002">Wissel “Chrome” aan in die “<ph name="TEXT_OF_THE_SETTINGS_MENU_ITEM" />”-instellings</translation>
<translation id="1984705450038014246">Sinkroniseer jou Chrome-data</translation>
<translation id="1987779152850321833">Voltooi die voorgestelde handelinge hier onder om Chrome ten beste te benut.</translation>
<translation id="2055826352861631739">Gebruik Chrome vir iPad by verstek</translation>
<translation id="2056123005618757196">Kry meer gedoen met 'n eenvoudige, veiliger Google Chrome wat vinniger as ooit vantevore is.</translation>
<translation id="2120238739383482109">Maak die Chrome-boekmerke oop.</translation>
<translation id="2147651015520127414">Chrome het geverifieer dat <ph name="ISSUER" /> hierdie webwerf se sertifikaat uitgereik het.</translation>
<translation id="2199719347983604670">Data van Chrome-sinkronisering af</translation>
<translation id="2212318912894837281">Voer wagfrase in om hierdie wagwoord te stoor en Chrome-data op al jou toestelle te kry</translation>
<translation id="2213327331203157297">Skakel snelsluitmodus op jou iPhone af as jy dit in Chrome wil deaktiveer.</translation>
<translation id="2242467532204595597">Gebruik Chrome enige tyd wanneer jy op skakels in boodskappe, dokumente en ander apps tik.</translation>
<translation id="2270691132923135296">Leer die nuttige basiese beginsels van Chrome om jou aan die gang te kry</translation>
<translation id="2311240109311056604">Maak die Chrome Dino-speletjie oop.</translation>
<translation id="2339201583852607431">Jou wagwoord sal in jou Google-rekening (<ph name="EMAIL" />) gestoor word.</translation>
<translation id="2342919707875585281">Chrome deel jou ligging met werwe wat jy toelaat.</translation>
<translation id="2347208864470321755">Wanneer hierdie kenmerk aangeskakel is, sal Chrome aanbied om bladsye wat in ander tale geskryf is, te vertaal deur Google Vertaal te gebruik. <ph name="BEGIN_LINK" />Kom meer te wete<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="2423077901494354337">Jy sal Chrome nou ten beste op jou toestel benut.</translation>
<translation id="2427791862912929107">Chrome het kenmerke wat jou help om jou internetdata te bestuur, asook hoe vinnig jy webbladsye kan laai.
<ph name="BEGIN_LINK" />Kom meer te wete<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="2450221499140985490">Maak skakels van boodskappe en dokumente direk in Chrome oop.</translation>
<translation id="2464852008153767546">{THRESHOLD,plural, =1{Dit gebeur wanneer Chrome vir {THRESHOLD} minuut nie gebruik word nie. Dit kan geskiedenis en outovul insluit.}other{Dit gebeur wanneer Chrome vir {THRESHOLD} minute nie gebruik word nie. Dit kan geskiedenis en outovul insluit.}}</translation>
<translation id="2561231791489583059">Gebruik Chrome as jou verstekblaaier om beskerm te word teen gevaarlike werwe en jou wagwoorde veilig te hou</translation>
<translation id="2574249610672786438">Meld op al jou toestelle aan om jou oortjies te sien van waar ook al jy Chrome gebruik</translation>
<translation id="2576431527583832481">Chrome het pas beter geword! 'n Nuwe weergawe is beskikbaar.</translation>
<translation id="257708665678654955">Wil jy hê dat Google Chrome volgende keer moet aanbied om bladsye in <ph name="LANGUAGE_NAME" /> van hierdie werf af te vertaal?</translation>
<translation id="2668242166988961773">Soek met stem in Chrome.</translation>
<translation id="2703746758996815929">Skakel kennisgewings in jou iOS-instellings aan om nuttige Chrome-wenke te kry.</translation>
<translation id="2728851697704606655">Vertaal met Google Lens</translation>
<translation id="2736805085127235148">Chrome-kennisgewings is tans in jou toestelinstellings afgeskakel.</translation>
<translation id="2767464022270041271">Geen gestoorde wagwoorde nie. Google Wagwoordbestuurder kan jou wagwoorde nagaan wanneer jy hulle stoor.</translation>
<translation id="2788811701191021538">Maak die betaalmetode-instellingbladsy in Chrome oop.</translation>
<translation id="2876628302275096482">Kom meer te wete oor <ph name="BEGIN_LINK" />hoe Chrome jou data privaat hou<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="288992067439702510">Jy het Google Chrome se limiet van <ph name="LIMIT" /> boekmerke bereik, en daarom is sommige van jou boekmerke nog nie in jou Google-rekening gestoor nie.

Nuwe boekmerke kan nie in jou rekening gestoor word totdat jy sommige boekmerke uitvee nie. As jy nou afmeld, sal ongestoorde boekmerke uitgevee word.</translation>
<translation id="2901621928549457170">Maak Chrome onmiddellik oop wanneer jy op jou iPad is</translation>
<translation id="2922914028977213693">Tik hier om die meeste uit Chrome op jou iPad te kry.</translation>
<translation id="292371311537977079">Chrome-instellings</translation>
<translation id="2923827943290349720">Sluit Incognito-oortjies wanneer jy Chrome toemaak</translation>
<translation id="2940565985148833945">Chromium-wenk: Soek met Lens</translation>
<translation id="2957447865124070833">Kies <ph name="BEGIN_BOLD" />Chrome<ph name="END_BOLD" /></translation>
<translation id="2986402782150919988">Voeg boekmerke by Chrome</translation>
<translation id="3027236223714901838">Om jou toegangsleutels veilig te hou, sal jy eers ’n terugstel-PIN moet skep.

        Toegangsleutels word in Google Wagwoordbestuurder gestoor, so jy kan hulle op enige toestel in Chrome gebruik.</translation>
<translation id="3030414234702425231">Omdat jy afmeld uit 'n rekening wat deur <ph name="SIGNOUT_MANAGED_DOMAIN" /> bestuur word, sal jou Chrome-data op hierdie toestel uitgevee word. Jou data sal in jou Google-rekening bly.</translation>
<translation id="3042447686908081308">Voer in na Chrome</translation>
<translation id="3051521853355903257">Bestuur wagwoorde in Chrome</translation>
<translation id="309672519329227863">Kry toegang tot jou Chrome-wagwoorde en meer van ander apps af.</translation>
<translation id="3109170945534582468">Chrome-handelinge</translation>
<translation id="3140589780564632473">Soek visuele elemente in Chrome</translation>
<translation id="314782365035065913">Kry vinniger toegang tot Chrome vanaf jou tuisskermdok</translation>
<translation id="3167189358072330585">Jou rekening werk nie in Google Chrome nie. Kontak asseblief jou domeinadministrateur of gebruik 'n gewone Google-rekening om aan te meld.</translation>
<translation id="322254490661677575">Voer jou wagfrase in om Chrome-data in jou Google-rekening te gebruik en te stoor.</translation>
<translation id="3303503998967553377">Gebruik Chrome-handelinge op iOS</translation>
<translation id="3348862487678490430">Voeg leeslysitem by Chrome</translation>
<translation id="3350281376951945723">Maak skakels vinniger oop wanneer jy Chrome as verstek stel</translation>
<translation id="3357827134511189025">Meld aan met jou gestoorde wagwoorde en toegangsleutels vanaf enige app wat Chrome vir Outovul gebruik</translation>
<translation id="3360031466389132716">{THRESHOLD,plural, =1{Dit gebeur wanneer Chrome vir {THRESHOLD} minuut nie gebruik word nie}other{Dit gebeur wanneer Chrome vir {THRESHOLD} minute nie gebruik word nie}}</translation>
<translation id="3367797402528056312">Voltooi die opstel van Chrome</translation>
<translation id="3371064404604898522">Stel Chrome as verstekblaaier</translation>
<translation id="3399930248910934354">Maak Chrome-instellings oop</translation>
<translation id="3440830787838130530">Deel maklik en veilig ’n kopie van ’n wagwoord met jou gesinsgroep in Google Wagwoordbestuurder</translation>
<translation id="3460369101684070455">Kies Chrome vir Outovul om jou gestoorde wagwoorde maklik in jou ander apps te kry</translation>
<translation id="3472587960215700950">Chrome gebruik Google Maps om vir jou aanwysings en plaaslike inligting oor bespeurde adresse te gee.</translation>
<translation id="3482807551645716768">Kry vinniger toegang tot Chrome van jou iPad se tuisskerm af.</translation>
<translation id="3491067552520121605">Jy het reeds wagwoorde of toegangsleutels in Google Wagwoordbestuurder vir die werwe wat gewys word. Kies ’n rekening om die aanmeldinligting wat gewys word, te hou; dit oorskryf die inligting wat in Google Wagwoordbestuurder is.</translation>
<translation id="3503014945441706099">Kry Verbeterde Veiligblaai ook vir hierdie Chrome-profiel</translation>
<translation id="3522659714780527202">Skakel sinkronisering aan om jou oortjies te sien van waar ook al jy Chrome gebruik</translation>
<translation id="364480321352456989">Jou Chrome is verouderd.</translation>
<translation id="3646736009628185125">Jou gesinslede kan nie nou wagwoorde ontvang nie. Vra hulle om Chrome op te dateer en hul wagwoorde te sinkroniseer. <ph name="BEGIN_LINK" />Kom meer te wete<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="3655656110921623717">Dit beteken dat Chrome elke keer die mobiele werf sal versoek.</translation>
<translation id="3740397331642243698">Maak die URL'e wat by Google Chrome ingevoer word in Incognitomodus oop.</translation>
<translation id="3741995255368156336">Maak die Chrome-leeslys oop.</translation>
<translation id="3827545470516145620">Jy kry tans standaardsekuriteitbeskerming op hierdie toestel</translation>
<translation id="384394811301901750">Google Chrome kan nie jou kamera nou gebruik nie</translation>
<translation id="3863841106411295595">Voeg die ingevoerde URL’s by jou leeslys in Chrome.</translation>
<translation id="3878515067127964393">Vermy kopiëring. Stel Chrome as jou verstek-iOS-blaaier.</translation>
<translation id="3901001113120561395">Benut Chrome ten beste.</translation>
<translation id="3913386780052199712">Aangemeld by Chrome</translation>
<translation id="3913747277937572860">Maak Chrome jou verstek en maak webinhoud outomaties oop.</translation>
<translation id="3984746313391923992">Jou organisasie vereis dat jy van Chrome afgemeld bly.</translation>
<translation id="3988789688219830639">Google Chrome het nie toegang tot jou foto's of video's nie. Aktiveer toegang in iOS-instellings &gt; Privacy &gt; Photos.</translation>
<translation id="4064699917955374540">Verifieer dis jy om Chrome-data in jou Google-rekening te gebruik en te stoor.</translation>
<translation id="411154422556990518">Bly op hoogte van prysnasporingopdaterings en Chrome-wenke.</translation>
<translation id="417201473131094001">Nie gesteun op Chrome Kanarie nie</translation>
<translation id="424864128008805179">Meld af uit Chrome?</translation>
<translation id="4314240881330431451">Jy kan Google Lens in Chrome gebruik om enigiets te soek wat jy sien</translation>
<translation id="4409545895715116037">Die volgende toegangsleutels is nie na Google Wagwoordbestuurder toe ingevoer nie, omdat dit nie aan die vereistes voldoen nie.</translation>
<translation id="4430797724889237570">Maak skakels vanaf Gmail, Maps, YouTube en ander apps in Chrome oop</translation>
<translation id="447252321002412580">Help om Chrome se kenmerke en werkverrigting te verbeter</translation>
<translation id="4523886039239821078">Sekere byvoegings het veroorsaak dat Chrome omval. Probeer om hulle te deïnstalleer:</translation>
<translation id="4568024439284012497">Kry vinniger toegang tot Chrome van jou iPhone se tuisskerm af.</translation>
<translation id="4574806550936185355">Skakel “Sluit Incognito-oortjies wanneer jy Chrome toemaak” aan</translation>
<translation id="4633328489441962921">Chrome kan nie vir opdaterings kyk nie</translation>
<translation id="4636900170638246267">Meld by hierdie werf en Chrome aan.</translation>
<translation id="4647910807533196601">Maak my nuutste oortjie in Chrome oop.</translation>
<translation id="4693084815234024320">Jy is in Chrome Incognito</translation>
<translation id="4713740144985377441">Gaan terug na Chrome om jou lêer op te laai</translation>
<translation id="4724297637870447613">Gebruik Chrome oral</translation>
<translation id="4738647308035481133">Google Chrome-bladsy</translation>
<translation id="4742795653798179840">Chrome-data is uitgevee</translation>
<translation id="4761869838909035636">Doen Chrome-veiligheidskontrole</translation>
<translation id="4798859546468762093">Sluit Chrome by <ph name="FEATURE_NAME_1" /> en <ph name="FEATURE_NAME_2" /> in om personalisering en ander kenmerke te kry</translation>
<translation id="4819268619367838612">Chrome stuur gebruik- en omvaldata na Google toe om te help om die app beter te maak. <ph name="BEGIN_LINK" />Bestuur<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="4830799082179398588">Maak Chrome jou verstekblaaier?</translation>
<translation id="484033449593719797">Nie op Chrome Beta gesteun nie</translation>
<translation id="4840404732697892756">Google Wagwoordbestuurder kan jou wagwoorde nagaan wanneer jy met jou Google-rekening aanmeld.</translation>
<translation id="4903674399067644695">Hierdie kaart wys vir jou voorstelle oor hoe jy Chrome ten beste kan benut.</translation>
<translation id="49200511069271369">Jou organisasie, <ph name="DOMAIN" />, bestuur die rekening waarby jy aanmeld en hoe Chrome gebruik kan word. Jou administrateur kan sekere kenmerke opstel of beperk.</translation>
<translation id="4925322001044117929">Gebruik by verstek Chrome op iPad</translation>
<translation id="496747131578053942">Chrome-wenk: Soek wat jy sien met Google Lens</translation>
<translation id="498985224078955265">Om hierdie oortjie na ’n ander toestel toe te stuur, moet jy op albei toestelle by Chrome aanmeld.</translation>
<translation id="5030102366287574140">Chrome kan help om jou teen dataskendings, onveilige webwerwe en meer te beskerm.</translation>
<translation id="5109169629909011627">Sien Chrome-boekmerke</translation>
<translation id="5112925986883715005">Sien Chrome-leeslys</translation>
<translation id="5116239826668864748">Jy kan Chrome enige tyd gebruik wanneer jy tik op skakels in boodskappe, dokumente en ander apps.</translation>
<translation id="5119391094379141756">Kies Chrome</translation>
<translation id="5123188916260706415">Soek met stem in Chrome</translation>
<translation id="5162467219239570114">Chrome is verouderd. As geen opdatering in die <ph name="BEGIN_LINK" />App Store<ph name="END_LINK" /> beskikbaar is nie, is dit moontlik dat jou toestel nie meer nuwe weergawes van Chrome steun nie.</translation>
<translation id="5172049865623113551">Maak Chrome onmiddellik oop wanneer jy op jou iPhone is</translation>
<translation id="5179095426828744632">Kry vinniger toegang tot Chrome vanaf jou dok</translation>
<translation id="5184329579814168207">Maak in Chrome oop</translation>
<translation id="5190139289262548459">Jou organisasie, <ph name="DOMAIN" />, bestuur die rekening waarby jy aangemeld is en hoe Chrome gebruik word.</translation>
<translation id="5209238444239954363">Chrome kon nie vir opdaterings kyk nie. Probeer later weer.</translation>
<translation id="5305440589062022504">Maak die Wagwoordbestuurder in Chrome oop</translation>
<translation id="5310957470610282541">Sommige van jou Chrome-data is nog nie in jou Google-rekening gestoor nie.
Probeer om ’n paar minute te wag voordat jy afmeld. As jy nou afmeld, sal hierdie data uitgevee word.</translation>
<translation id="5342685492141499976">Jou data sal vir <ph name="USER_EMAIL" /> in Google Wagwoordbestuurder gestoor word</translation>
<translation id="5389212809648216794">Google Chrome kan nie jou kamera gebruik nie omdat dit deur 'n ander app gebruik word</translation>
<translation id="5395376160638294582">Maak seker dat jy altyd die Chrome-data in jou Google-rekening kan gebruik</translation>
<translation id="5404252374083197467">Stel Chrome as verstek?</translation>
<translation id="5439191312780166229">Waarsku jou oor gevaarlike werwe – selfs werwe waarvan Google nie voorheen geweet het nie – deur meer data van werwe te ontleed as standaardbeskerming. Jy kan kies om Chrome-waarskuwings oor te slaan.</translation>
<translation id="5453077102022695084">Volskermvideo oor hoe om Chrome as verstek te stel</translation>
<translation id="5460571915754665838">4. Kies Chrome</translation>
<translation id="5492504007368565877">Google Wagwoordbestuurder kan nie jou wagwoorde nagaan nie.</translation>
<translation id="5525095647255982834">Om hierdie oortjie na ’n ander toestel toe te stuur, moet jy daar by Chrome aanmeld.</translation>
<translation id="5527026824954593399">Tik op “Bekyk met Google Maps op Chrome”.</translation>
<translation id="5552137475244467770">Chrome vergelyk jou wagwoorde van tyd tot tyd met lyste wat aanlyn gepubliseer is. Wanneer dit gedoen word, word jou wagwoorde en gebruikername geënkripteer sodat niemand, insluitend Google, hulle kan lees nie.</translation>
<translation id="5554520618550346933">Wanneer jy ’n wagwoord gebruik, waarsku Chrome jou as dit aanlyn gepubliseer is. Wanneer dit gedoen word, word jou wagwoorde en gebruikername geënkripteer sodat niemand, insluitend Google, hulle kan lees nie.</translation>
<translation id="5601180634394228718">Gaan na <ph name="BEGIN_LINK" />Google-dienste<ph name="END_LINK" /> vir meer instellings wat data gebruik om jou Chrome-ervaring te verbeter.</translation>
<translation id="5639704535586432836">Maak Instellings &gt; Privaatheid &gt; Kamera &gt; Google Chrome oop en skakel die kamera aan.</translation>
<translation id="5642200033778930880">Google Chrome kan nie jou kamera in deelaansigmodus gebruik nie</translation>
<translation id="5661521615548540542">Google Wagwoordbestuurder kon nie alle wagwoorde nagaan nie. Probeer later weer.</translation>
<translation id="5681291952421236520">Wissel Chrome</translation>
<translation id="5690398455483874150">{count,plural, =1{Wys nou in 1 Chrome-venster}other{Wys nou in {count} Chrome-vensters}}</translation>
<translation id="5690427481109656848">Google LLC</translation>
<translation id="5709557627224531708">Stel Chrome as jou verstekblaaier</translation>
<translation id="571296537125272375">Chrome kan nie vanlyn vir opdaterings kyk nie</translation>
<translation id="5716154293141027663">Maak Chrome oop elke keer wanneer jy op skakels in ander programme tik</translation>
<translation id="5752489513673657785">’n Gepasmaakte stroom wat deur Google vir jou gemaak is</translation>
<translation id="5772407442571703917">Laai Chrome hier af.</translation>
<translation id="5777468213129569553">Maak Chrome oop</translation>
<translation id="5779767936254214055">Sluit jou Incognito-oortjies wanneer jy Chrome verlaat of na ’n ander app toe oorskakel.</translation>
<translation id="5808435672482059465">Bekyk jou Chrome-geskiedenis</translation>
<translation id="5833027901704861726">Sommige van jou Chrome-data is nog nie in <ph name="EMAIL" /> gestoor nie.
Probeer om ’n paar minute te wag voordat jy rekeninge wissel. As jy nou rekeninge wissel, sal hierdie data uitgevee word.</translation>
<translation id="5853754888722423892">Voer in na Google Wagwoordbestuurder</translation>
<translation id="5998675059699164418">Jou organisasie vereis dat jy aanmeld om Chrome te gebruik.</translation>
<translation id="6021312115739110405">’n Gepasmaakte stroom wat deur Google vir jou gemaak is. Insluitend nuus, sport en die weer.</translation>
<translation id="6022659036123304283">Maak Chrome jou eie</translation>
<translation id="6132075343662013154">Chrome sal aanbied om jou wagwoord te stoor</translation>
<translation id="6132149203299792222">Meld met jou Google-rekening aan om jou wagwoorde, boekmerke en meer te sinkroniseer.</translation>
<translation id="6145223986912084844">chrome</translation>
<translation id="6177442314419606057">Soek in Chrome</translation>
<translation id="6181652351336379338">Soek visuele elemente in Chrome.</translation>
<translation id="6187085551300363958">Chrome-wenk: Stoor wagwoorde</translation>
<translation id="6200694931081795166">Om Chrome jou verstekblaaier te maak:
  1. Maak Instellings oop
  2. Tik op Verstekblaaierapp
  3. Kies Chrome</translation>
<translation id="6238746320622508509">Laat Chrome toe om jou Incognito-oortjies te sluit.</translation>
<translation id="6247557882553405851">Google Wagwoordbestuurder</translation>
<translation id="6272822675004864999">Skakel kennisgewings in jou iOS-instellings aan om kennisgewings van Chrome af te ontvang.</translation>
<translation id="6299253454218177732">Chrome-wenk: Kry jou wagwoorde</translation>
<translation id="630693926528731525">Jou wagwoord is nie gedeel nie. Gaan jou internetverbinding na en maak seker dat jy by Chrome aangemeld is. Probeer dan weer.</translation>
<translation id="6348855835728304880">Kry van ander apps op hierdie toestel af toegang tot jou Chrome-wagwoorde en meer.</translation>
<translation id="6373751563207403289">Veiligheidskontrole hou jou veilig teen dataskendings, onveilige webwerwe en meer. Ontvang waarskuwings oor enige privaatheid- of sekuriteitkwessies wat Chrome vir jou bespeur.</translation>
<translation id="6389317667633680932">Verken nuwe kenmerke wat jou help om die meeste uit Chrome te kry.</translation>
<translation id="6412673304250309937">Vergelyk URL'e met 'n lys onveilige werwe wat in Chrome geberg word. As 'n werf probeer om jou wagwoord te steel, of wanneer jy 'n skadelike lêer aflaai, sal Chrome dalk ook URL'e, insluitend stukkies bladsyinhoud, na Veiligblaai toe stuur.</translation>
<translation id="6427126399757991875">Jou organisasie stel tans Chrome op …</translation>
<translation id="6481963882741794338">Koppel Chrome en ander Google-dienste vir personalisering en ander doeleindes</translation>
<translation id="6484712497741564393">Aangemeld as <ph name="EMAIL" />.

Jou data is met jou wagfrase geënkripteer. Voer dit in om Chrome-data in jou Google-rekening te gebruik en te stoor.</translation>
<translation id="6511034852811155835">Neem jou Chrome saam met jou</translation>
<translation id="6533470733797826516">Meld vinniger aan met Chrome-outovul</translation>
<translation id="6536544321553662809">Stel Chrome as jou verstekblaaier om skakels maklik te deel en oop te maak</translation>
<translation id="6545449117344801102">Chrome bespeur adresse en gebruik Google Maps om vir jou aanwysings en plaaslike inligting te gee.</translation>
<translation id="660537754475262202">Maak Chrome jou verstekblaaier om skakels onmiddellik hier oop te maak.</translation>
<translation id="6611692150236062461">Kies Chrome vir Outovul om jou gestoorde wagwoorde maklik in ander apps te kry.</translation>
<translation id="6636941099779251629">Jou organisasie vereis dat jy aanmeld om Chrome te gebruik. <ph name="BEGIN_LINK" />Meer inligting<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="6646696210740573446">Stuur ’n verdoeselde gedeelte van die URL na Google deur ’n privaatheidbediener wat jou IP-adres versteek. As ’n werf probeer om jou wagwoord te steel, of wanneer jy ’n skadelike lêer aflaai, sal Chrome dalk ook URL’e, insluitend stukkies bladsyinhoud, na Google toe stuur</translation>
<translation id="6647304104688527905">Maak ’n nuwe oortjie in Chrome oop.</translation>
<translation id="6684809838922667136">Maak Chrome beter</translation>
<translation id="6695698548122852044">{THRESHOLD,plural, =1{Dit gebeur wanneer Chrome vir {THRESHOLD} minuut nie gebruik word nie. Data wat net op hierdie toestel gestoor is terwyl jy aangemeld was, sal uitgevee word. Dit kan geskiedenis en wagwoorde insluit.}other{Dit gebeur wanneer Chrome vir {THRESHOLD} minute nie gebruik word nie. Data wat net op hierdie toestel gestoor is terwyl jy aangemeld was, sal uitgevee word. Dit kan geskiedenis en wagwoorde insluit.}}</translation>
<translation id="6709398533399187136">Jou wagwoord is in 'n dataskending blootgestel. Google Wagwoordbestuurder beveel aan dat jy dit nou verander.</translation>
<translation id="6820553595690137150">Wagfrase-enkripsie sluit nie betaalmetodes en adresse in nie.

<ph name="BEGIN_LINK" />Vee die Chrome-data in jou rekening uit<ph name="END_LINK" /> om hierdie instelling te verander.</translation>
<translation id="6838525730752203626">Gebruik Chrome by verstek</translation>
<translation id="6864705365700484754">Tik hier om die meeste uit Chrome op jou iPhone te kry.</translation>
<translation id="686691656039982452">Jy kan <ph name="BEGIN_LINK" />bestuur watter Chrome-data gestoor word<ph name="END_LINK" /> in jou Google-rekening.

Gaan na <ph name="BEGIN_LINK" />Google-dienste<ph name="END_LINK" /> vir meer instellings wat data gebruik om jou Chrome-ervaring te verbeter.</translation>
<translation id="6922332667202044570">Vee blaaierdata in Chrome uit.</translation>
<translation id="6924922227983877439">Maak by verstek skakels in Chrome oop</translation>
<translation id="6975725306479268850">Kies Chrome vir Outovul</translation>
<translation id="7001031184470316752">Skuif Chrome na jou dok</translation>
<translation id="7038674195294813388">Maak Default Apps-instellings in iOS oop, en tik dan op “Blaaierapp” en kies Chrome.</translation>
<translation id="7056826488869329999">Maak veiligheidskontrole in Chrome oop en laat dit loop.</translation>
<translation id="7061455974939528301">Druk en hou die Chrome-ikoon en klik “Wysig tuisskerm”</translation>
<translation id="7095110968493193530">Na Google Wagwoordbestuurder vir <ph name="EMAIL" /></translation>
<translation id="7124339256045485976">Hou Chrome op datum</translation>
<translation id="7145599899567697473">Stoor en outovul wagwoorde in Chrome</translation>
<translation id="7161390184744336561">Google Chrome is verouderd</translation>
<translation id="7165736900384873061">Begin om Google Chrome se QR-skandeerder te gebruik</translation>
<translation id="7175129790242719365">Chrome-wenk: Meld by Chrome aan</translation>
<translation id="7187993566681480880">Hou jou veilig op Chrome en kan gebruik word om jou sekuriteit in ander Google-programme te verbeter wanneer jy aangemeld is.</translation>
<translation id="7200524487407690471">Chrome laat elke dag veiligheidskontrole outomaties loop om jou veilig te hou teen dataskendings, onveilige webwerwe en meer. Jy kan meer oor veiligheidskontrole in instellings kry.</translation>
<translation id="7214019116829172458">Maak Chrome Incognito-oortjie oop</translation>
<translation id="722167379782941918">Chrome beveel verbeterde beskerming aan</translation>
<translation id="723787869754590019">Gebruik Chrome vir outovul</translation>
<translation id="7261678641327190792">Chrome kan nie jou wagwoorde nagaan nie</translation>
<translation id="7272091023280308138">Maak volgende keer skakels direk in Chrome oop sonder om eers URL’e te kopieer.</translation>
<translation id="7272930098487145294">Om prente te stoor, moet jy op Instellings tik om Chrome toe te laat om foto's by te voeg</translation>
<translation id="7275945473750112644">Jou rekening word deur <ph name="HOSTED_DOMAIN" /> bestuur, en daarom sal jou Chrome-data van hierdie toestel af uitgevee word</translation>
<translation id="7284245284340063465"><ph name="BEGIN_LINK" />Vee die Chrome-data in jou rekening uit<ph name="END_LINK" /> indien jy jou wagfrase vergeet het of hierdie instelling wil verander.</translation>
<translation id="7296102444587051536">Chrome vir iOS</translation>
<translation id="7299681342915173313">Jy kan Chrome nou enige tyd gebruik wanneer jy op skakels in e-posse, dokumente en ander apps tik.</translation>
<translation id="7334364820047587268">Jy het reeds wagwoorde vir hierdie rekeninge in jou Google Wagwoordbestuurder. As jy kies om een van die wagwoorde hier onder in te voer, sal dit die bestaande een vervang.</translation>
<translation id="7344094882820374540">Kry Chrome se sterkste sekuriteit teen gevaarlike werwe</translation>
<translation id="7349129508108954623">Laat Chrome toe om Google Maps te gebruik om vir jou aanwysings en plaaslike inligting oor bespeurde adresse te gee.</translation>
<translation id="7371674917547846460">Bly op hoogte van nuttige Chrome-wenke en meer.</translation>
<translation id="7394108421562933108">Maps in Chrome</translation>
<translation id="7400722733683201933">Meer oor Google Chrome</translation>
<translation id="7444830584401232881">Hierdie toegangsleutel sal in Google Wagwoordbestuurder vir <ph name="USER_EMAIL" /> gestoor word</translation>
<translation id="7466693328838535498">Voer Chrome in die Search-legstuk-boks in</translation>
<translation id="7477056987201678345">Vee tans Chrome-data uit …</translation>
<translation id="7492574581995589075">Jou organisasie het die vermoë afgeskakel om Chrome-data in jou Google-rekening te gebruik en te stoor. Nuwe boekmerke, wagwoorde en meer sal slegs op hierdie toestel gestoor word.</translation>
<translation id="752120807649195785">Stel Chrome as verstek om skakels met een tik oop te maak in plaas daarvan om dit te kopieer.</translation>
<translation id="7540272326042438331">Deel Chrome</translation>
<translation id="7575971113404272499">Chrome-wenk: Gebruik Chrome by verstek</translation>
<translation id="7581063337314642333">Besoek die oortjierooster in Chrome</translation>
<translation id="7599894504325210080">Chrome-outovulaansig is uitgevou</translation>
<translation id="7617512710641355143">Chrome is bestuur</translation>
<translation id="7626032353295482388">Welkom by Chrome</translation>
<translation id="7634397654061173327">Om kinderveiligheidkenmerke in Chrome te kry, kan jy óf ’n Google-rekening gebruik wat vir ’n kind opgestel is, óf Chrome sonder ’n rekening gebruik.</translation>
<translation id="7641448682796883218">Chrome-wenk: Verbeterde Veiligblaai</translation>
<translation id="7642373780953416937">Ontvang waarskuwings oor enige privaatheid- of sekuriteitkwessies wat Chrome outomaties vir jou bespeur.</translation>
<translation id="7660356333829433649">Kom kyk hier vir meer nuttige wenke om Chrome ten beste te benut.</translation>
<translation id="7662994914830945754">Meld aan en skakel sinkronisering aan om jou oortjies te sien van waar ook al jy Chrome gebruik</translation>
<translation id="7693590760643069321">Jy kan Chrome nou enige tyd gebruik wanneer jy op skakels in boodskappe, dokumente en ander programme tik.</translation>
<translation id="7698568245838009292">Chrome wil toegang tot die kamera hê</translation>
<translation id="7707877166818730835">Maak my nuutste oortjie in Chrome oop</translation>
<translation id="7747746207470479571">Kry maklik toegang tot jou wagwoorde en toegangsleutels met Chrome vir Outovul</translation>
<translation id="776305366874821582">Kry vinniger toegang tot Chrome van jou iPhone se tuisskermdok af.</translation>
<translation id="7780154209050837198">Meld met jou Google-rekening by Chrome aan om die meeste voordeel daaruit te trek.</translation>
<translation id="7787205077729386167">Maak Chrome-instellings in iOS oop, en tik dan op “Verstekblaaierapp” en kies Chrome.</translation>
<translation id="778855399387580014">Begin 'n soektog in 'n nuwe Chrome-oortjie.</translation>
<translation id="7792140019572081272">Chrome hou jou sensitiewe data met Gesig-ID veilig.</translation>
<translation id="7855730255114109580">Google Chrome is op datum</translation>
<translation id="787226752901403048">Meld by Chrome aan om oortjiegroepe te deel en daarby aan te sluit, en saam te werk aan idees</translation>
<translation id="7897703007638178753">Sien Chrome se onlangse oortjies</translation>
<translation id="7948283758957877064">Wat’s nuut in Chrome</translation>
<translation id="8000174216052461231">Chome-wenk: Kry Chrome se sterkste sekuriteit</translation>
<translation id="8006014511203279255">Gebruik Chrome enige tyd wanneer jy op skakels in boodskappe of ander apps tik.</translation>
<translation id="8014670471808569312">Chrome sal aanbied om jou wagwoord te stoor.</translation>
<translation id="8018153653741938705">Bly veilig met Google Chrome</translation>
<translation id="8022947259858476807">Gebruik by verstek Chrome om skakels oop te maak, van legstukke af te soek, en wagwoorde outomaties by ander programme in te vul</translation>
<translation id="804638182476029347">Laat Chrome-kennisgewings toe om prysverlagingopletberigte te kry</translation>
<translation id="8065292699993359127">Maak URL'e in Chrome in Incognitomodus oop</translation>
<translation id="8069507567842347179">Hierdie pakkie is reeds op Chrome nagespoor.</translation>
<translation id="8136856065410661948">Dit sal gebruik word om geleenthede uit Chrome en Google Lens in jou Apple Calendar te skep.</translation>
<translation id="8154120522323162874">Gaan voort met die opstel van jou blaaier om Chrome ten beste te benut.</translation>
<translation id="8160472928944011082">Chrome kan nie opdateer nie</translation>
<translation id="8213550501565480896">Stel Chrome as verstek</translation>
<translation id="8245080522851805544">Hou jou blaaiery privaat met toestelstawing wanneer jy Chrome toemaak</translation>
<translation id="8248887045858762645">Chrome-wenk</translation>
<translation id="8265730590513812063">Maak die Chrome-kieslys oop</translation>
<translation id="8276803169904409881">Stel Chrome as verstek om skakels onmiddellik van ander apps af oop te maak.</translation>
<translation id="8284376267694582021">Om kinderveiligheidkenmerke te kry, kan jy óf ’n Google-rekening gebruik wat vir ’n kind opgestel is, óf Chrome sonder ’n rekening gebruik. <ph name="BEGIN_LINK" />Vind meer uit<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="8317674518145175158">Betaalmetodes en adresse sal nie geënkripteer word nie. Blaaigeskiedenis van Chrome af sal nie sinkroniseer nie.

Net iemand met jou wagfrase kan jou geënkripteerde data lees. Die wagfrase word nie na Google toe gestuur of deur Google geberg nie. <ph name="BEGIN_LINK" />Vee die Chrome-data in jou rekening uit<ph name="END_LINK" /> indien jy jou wagfrase vergeet of hierdie instelling wil verander.</translation>
<translation id="8370517070665726704">Kopiereg <ph name="YEAR" /> Google LLC. Alle regte voorbehou.</translation>
<translation id="8371138994040262994">Maak die instellings in Chrome oop.</translation>
<translation id="8387459386171870978">Hou aan om Chrome te gebruik</translation>
<translation id="8392023217086447677">Oopgemaak in Chrome Incognito</translation>
<translation id="840168496893712993">Sekere byvoegings het veroorsaak dat Chrome omval. Probeer om hulle te deïnstalleer.</translation>
<translation id="8413500425974960807">Chrome-wenk: Skuif Chrome na die dok toe</translation>
<translation id="8413795581997394485">Beskerm teen webwerwe, aflaaie en uitbreidings wat bekend is daarvoor dat hulle gevaarlik is. Wanneer jy ’n werf besoek, stuur Chrome ’n verdoeselde gedeelte van die URL na Google deur ’n privaatheidbediener wat jou IP-adres versteek. As ’n webwerf iets verdag doen, word volledige URL’e en stukkies van die bladsyinhoud ook gestuur.</translation>
<translation id="8447479329557998927">Chrome gebruik Google Maps om vir jou aanwysings en plaaslike inligting oor Maps-skakels te gee</translation>
<translation id="84594714173170813">Hou aan om die Chrome-data in jou Google-rekening te gebruik</translation>
<translation id="8491300088149538575">Aangemeld as <ph name="EMAIL" />.

Jou data is op <ph name="TIME" /> met jou wagfrase geënkripteer. Voer dit in om Chrome-data in jou Google-rekening te gebruik en te stoor.</translation>
<translation id="8540666473246803645">Google Chrome</translation>
<translation id="8544583291890527417">Waarskuwings oor enige privaatheid- of sekuriteitkwessies wat Chrome vir jou bespeur.</translation>
<translation id="855027533751209304">Chrome-wenk: Soek wat jy sien</translation>
<translation id="8558480467877843976">Jy kan Chrome nou enige tyd gebruik wanneer jy blaai of op skakels in boodskappe, dokumente en ander programme tik.</translation>
<translation id="8603022514504485810">Google Wagwoordbestuurder kon nie alle wagwoorde nagaan nie. Probeer môre weer of <ph name="BEGIN_LINK" />gaan wagwoorde in jou Google-rekening na<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="8610372330814566250">Gebruik jou Safari-wagwoorde, -geskiedenis, -boekmerke en -kredietkaarte in Chrome</translation>
<translation id="8630122478628016441">Skakel “Sluit Incognito-oortjies wanneer jy Chrome toemaak” aan.</translation>
<translation id="8673726683583791503">Doen inkopies met Google Lens</translation>
<translation id="8765470054473112089">Wanneer jy iets in die adresbalk of soekkassie tik, stuur Chrome wat jy tik na jou versteksoekenjin toe om beter voorstelle te kry. Dit is af in Incognito.</translation>
<translation id="8772179140489533211">Wys porboodskappe om by Chrome aan te meld.</translation>
<translation id="8788269841521769222">Jy hoef nie hierdie wagwoord te onthou nie. Dit sal vir <ph name="EMAIL" /> in Google Wagwoordbestuurder gestoor word</translation>
<translation id="8796490717897731471"><ph name="EMAIL" />. Chrome word bestuur.</translation>
<translation id="880967149107462122">Gaan na Chrome-instellings</translation>
<translation id="8840947648682778034">Chrome-tema vir iPhone en iPad</translation>
<translation id="8842132678697187091">Jy kan Google Lens hier oopmaak.</translation>
<translation id="8850736900032787670">Meld by Chrome aan om gepersonaliseerde inhoud op grond van jou belangstellings te ontvang.</translation>
<translation id="8855781063981781621">Skakel snelsluitmodus op jou iPhone af as jy dit in Chrome wil deaktiveer.</translation>
<translation id="8857676124663337448">Google Wagwoordbestuurder kon nie alle wagwoorde nagaan nie. Probeer môre weer.</translation>
<translation id="8865415417596392024">Chrome-data in jou rekening</translation>
<translation id="8874688701962049679">Wenke om die meeste uit Chrome te kry.</translation>
<translation id="8897749957032330183">Wagwoorde word op hierdie toestel in Google Wagwoordbestuurder gestoor.</translation>
<translation id="898288749595466683">Hou op om URL’e te kopieer. Stel Chrome as verstek om bladsye direk te laai.</translation>
<translation id="9004772704776174843">Chrome is afgemeld</translation>
<translation id="9068336935206019333">Maak in Chrome Incognito oop</translation>
<translation id="9082304295862405388">Gemini kan jou presiese ligging gebruik, afhangend van die toestemming wat jy reeds vir Chrome gegee het</translation>
<translation id="909127538042363610">Kry Chrome se sterkste sekuriteit</translation>
<translation id="9113725809421872108">Verifieer dat dit jy is om hierdie wagwoord te stoor en Chrome-data op al jou toestelle te kry</translation>
<translation id="9122931302567044771">Dit beteken dat Chrome elke keer die rekenaarwerf sal versoek.</translation>
<translation id="9176561303811134420">Bestuur betaalmetodes in Chrome</translation>
<translation id="9181628561061032322">Maak Chrome se onlangse oortjies oop.</translation>
<translation id="924447568950697217">Maak Chrome jou verstekblaaier</translation>
<translation id="948597495737267756">Maak jou Chrome-geskiedenisbladsy oop.</translation>
<translation id="954347330803595209">Voer jou data in om jou wagwoorde, geskiedenis, boekmerke en kredietkaarte in Chrome te gebruiik</translation>
<translation id="97300214378190234">Gebruik Chrome enige tyd wanneer jy op skakels in ander apps tik.</translation>
<translation id="997929539742564806">Meld vinnig by apps en werwe aan deur jou wagwoorde en toegangsleutels vanaf Chrome outomaties in te vul</translation>
<translation id="998677222109959694">Bestuur Chrome-instellings</translation>
</translationbundle>